500 WORDS

English, Afrikaans and some french lingo in between, 'cause that's what all the cool kids do







Thursday, April 15, 2010

Nessun Dorma



Ek deel graag hierdie stukkie lied met jou, want dit is hoe dit deels in my Hemel gaan wees.
Dis wat ek gedink het voor ek die woorde gegoogle het . Na ek die woorde gegoogle het, weet ek nogsteeds dis hoe dit gaan wees.
Die woorde vertaal so:

"None shall sleep! None shall sleep! Even you, O Princess, in your cold bedroom, watch the stars that tremble with love and with hope! But my secret is hidden within me; none will know my name! No, no! On your mouth I will say it when the light shines! No one will know his name... and we will have to, alas, die, die! Vanish, o night! Set, stars! Set, stars! At dawn, I will win! I will win! I will win!”


Okay, dalk `n bietjie soetsappig, maar alles klink beter in Italiaans, nie waar nie?
Luister Luciano Pavarotti se weergawe (in my opinie, die beste een) hier : http://www.youtube.com/watch?v=RZCZ1tbLw6s

So, hierdie Donderdag, was `n ietwat van `n mismoedige een tot `n sekere mate, maar dis vier minute oor tien en my oë is nog oop. Ek dink dis nou wat die term ‘stres’ relevansie in my lewe begin kry. Jy weet, matriek en daai shit.
En behalwe vir die feit dat ek nogsteeds nie weet hoe vêr 21km is nie, my viool eksamen nie makliker word nie, en my Wiskunde periodes gelykstaande is aan `n 45minute gesprek oor iets wat ek nie verstaan nie, soos Wiksunde, o wag, waaroor praat ons? Haha.
Het ek nog hierdie marmot in die agter kant van my kop wat aanhou knaag. Die knaery is as gevolg van `n effens bekommernis/dilema…

Dum dum dum dum: MATRIEKAFSKEID. Meer in detail, die metgesel deel. Ek gee nie om wat gebeur nie, maar 2 dinge is verseker.

1. Hy sal MOER hot moet wees, sodat die foto’s voor die tyd kan werk.
2. En hy gaan moet langer wees as ek.

Wat persoonlikheid en ordentlikheid betref is dit nie vir my so groot krisis nie. Ek gaan mos saam met my vriende aan `n tafel sit en ek het geen behoefte om te dans of iets van die aard te doen op die dag van die Mafskeid nie.
Wat my kanse betref om wel so ‘date’ te kan verseker, besef ek dit is skraal. Maar if push comes to shove sal ek net iemand betaal om saam met my te kom of so iets. Eks ernstig.

Anyway, die prent daarbo is hoe my rok gaan lyk. En nee, dis nie ek op die foto nie. (Vir as jy gewonder hjet;])

Dan, net so tussen ons twee, te midde van my neerdrukkende dag vandag, ontvang ek `n sms van iemand wat nie veronderstel was om die sms vir my te stuur nie. Maar wat vir my so cool was is wat in die sms gestaan het, oomblikke nadat ek weer gebitch en moan het oor hoe my effed up lewe op die oomblik is. Dit lees:

The level of your success is determined by the level of your believe. Mark 9:14-23.
To really succeed and be happy you have to do what you enjoy.

And I leave you with that.


Jy is in my gebede, laat ek in joune wees.
God wees ons almal genadig.

Tuesday, April 13, 2010

CD OF THE WEEK


Can't sleep.
I know im going to be super annoyed and exasperated tomorrow morning, but seeing as we are still in the early stages of this week...

I would like to start with a part that I’d like to call ‘HESTA’S CD FOR THE WEEK’
Yes, I do do that, every week.

And this weeks CD, which I can urge all of my daily readers to go and have a listen to, consists of the following songs> get it, buy it, download it illegally if you must, but make sure you give them all a listen.

Kudos, here we go:

1. Don Mclean’s ‘VINCENT’
2. Vampire Weekend’s ‘EVERYWHERE’ (a Fleetwood Mac cover ;))
‘OXFORD COMMA’
‘WALCOTT’
‘WHITE SKY’
3. The Drum’s ‘INSTRUCT ME’
4. Modest Mouse’s ‘FIGURE 8’
‘3rd PLANET’
5. The Horrors ‘WHO CAN SAY’
6. Sufjan Steven’s ‘CASIMIR PULASKI DAY’
7. Black eyed Peas ‘IMMA BE’

So go ahead, have yourself an eargasm

I guess 'Monday morning you sure look fine' can be changed to Tuesday?




They called, they said: ‘Hesta come and find us at the tree-tops!’
-where sounds give ear to winds. Where we go as feathers and He is a breeze and we howl to the moon like the daffodils to the sun. Where we dance like penguins on icebergs and the white bear follows our lead.

Then we make bollemakiesies in the lagoon’s sand, where we fall and land on our feet.

But playtime, they say, is time away-
Time wasted- a time too gay.
For daytime is strife time is primetime for me.
Yet, don’t confuse leisure time with explore time,
With live time for Thee.
I stay awake because of little time,
I need lifetime I plea.

The above was written on Tuesday, not today Tuesday, but another Tuesday, when I was feeling particularly somber.

Anyway, yesterday, as I was writing for me blog, my computer got all effed-up on me, and thus EVERYTHING is now gone.
But no worries, for I shall just quickly recap on my week…

1. I Got my marks back… ugh. Luckily the fake ginger girl sitting next to me in accounting not only made my day by scoring less on her Term paper than I did, but also by asking me if I had a pad for her. I did have a pad for her and after conceitedly replying ‘Yes’, I felt better about my below-average mark for that particular subject.

Oh, and I also had this quote I stole from Fleetwood Mac:

Monday morning you sure look fine
Friday I got travelin on my mind
First you love me, then you fade away
I can't go on believin' this way
Although, everyday I’ve got travelling on my mind. But for now I am still calling this Cul de Sac of routine and safety my home...

2. So Tuesday you say; had that Black eyes Peas song -Imma Be- stuck in my head all day, made sure it got stuck in everyone else’s head, who crossed ways with me today, as well. Also a personal Goal I achieved today: I ran 12km in 75 minutes=) happy

Had 2 freaken hours of violin class, which meant I could not go to my friend Herman’s house to have tea...

Now home, doing what I do best, procrastinating and disguising it with the term philosophising.

Oh, and follow one of my best friends, Herman Visser, on blogspot. I promise you, you will be entertained with his wittiness and drollness writings

Oke, Bye.

Sunday, April 11, 2010

Sondag. Tweeuur.

'Everything that keeps me together is falling apart
I've got this thing that I consider my only art of fucking people over'

So, my tweeweke vakansie is verby. Ek weet nie wat ek gedoen het nie, maar ek sit hier en ek besef nou alles wat ek verloor het en wat ek alles gewen het en as ek dit moet opweeg dan vra ek myself: 'was dit die moeite werd gewees?'

Ek is nog sewe maande in Suid Afrika en ek wens die tyd om soos wat een nie sal doen in 30 seconds-spel nie. Maar dit voel of die tyd wat ek saam met 3 ander mense in `n huis moet deerbring so stadig verby gaan soos `n blaar wat groei.
My Mantra is FML.

Alhoewel dit Sondag is, skool more begin, ek Modest Mouse luister en ek dan, voor die hand liggend, meer depressief is as wat ek sal wees van Dinsdae tot Saterdagaande, vat my ernstig op. As ek sê, ek dink ek breek aspris die verhoudings om my af wnat dis makliker om eensaamheid so te kan hanteer, praat ek die waarheid.

Around in the water in the oceans in our bodies
And another had been found, another ocean on the planet
Given that our blood is just like the Atlantic
And how

My digbundel wat gedruk moet wees voor ek 18 is, is tydelik op ys. Ek dink die rede hiervoor is omdat ek deesdae agterkom watse amateur skrywer ek eintlik is, en dalk ook omdat niemand my nog nooit ernstig opgeneem het oor my droom om `n bekende Afrikaanse digter te wees, nie. FAIL.

My viool eksamen is oor `n maand, ek dink...FML, hoe gaan ek dit doen.
en my 21km wedloop is oor `n halwe maand en eks soos ugh! ek weet nie eers hoe ver is 21 km nie...

Maar in iedergeval, vriend, ek deel graag hierdie patetiese stukkie leeswerk wat die skrywer onder die titel 'poësie' geplaas het, met julle:

Ek vryf my duim oor die skerm
van my selfoon;
of ek ‘n woord, iets
daar kan optower.

Afstand is meer as verwydering
in tyd en ruimte.

Tussen ons lê nog baie
ongesê –
waarop ek hoop en
jy miskien nooit wil sê nie.

Jy gaan more weer weg
terwyl ek wag
en jy nog nooit gekom het nie.


...ja, oke, dalk is dit nie so sleg nie, maar dit het beslis 30sekondes van my lewe gemors(dit sluit in; lees, dink WTF, en dan dit copy,paste, lees en sleg voel omdat ek so sleg dink), dit het NIE my lewe veryk nie, en dit het beslis nie my dag beter gemaak nie.

vir nou
tot later


Well, the universe is shaped exactly like the earth
If you go straight long enough you'll end up where you were