Aand 2, Maandag aand. Ek het uitgewerk oor 35 uur skryf ek Ekonomie.
Eers was ek moerse gemotiveerd. Regtig. Ek was soos ONDERSKEIDING. Ek Leer al bietjie bietjie van Donderdag af... Dit is nou kwart oor 10 en ek is uiters moeg.
Moeg is `n eufemisme. DOODmoeg.Ek het vanaand my matriekafskeid rok gaan haal. Dis mooi.
Ek luister al die hele dag Simon en Garfuncle en op die oomblik is ek so moedeloos. Regtig, ek het nie meer moed nie. Dis net te veel. En om alles te ken, nou.mmm? Ek troos myself daaraan dat hierdie toets net 5% tel. Maar as ek dit nie nou ken nie, wat dan nog van Eind. Ek wil meer vir my onderwyser en klas wys dat ek dit kan nail, as vir myself.
eks so oor dit. Om te moet dink dat ek nog meer en nog meer en NOG meer moet gaan leer, om net NIE sleg te doen nie. Die feit dat ALMAL al met vakansie is en uitsien na die afskeid behalwe die wat nog Ekonomie moet skryf.
Ek kan nie dink nie, my brein is net te oorwerk.
Maar ek se vir myself, Hesta, you gotta man-up. Hoekom is jy so n sussie?
Monday, September 20, 2010
Thursday, September 2, 2010
FATED TO PRETEND

Lyrics by MGMT
...edited version…
I'm feeling rough, I'm feeling raw, I'm in the prime of my life.This is our decision, to live fast and die young.
We've got the vision, now let's have some fun.
Yeah, it's overwhelming, but what else can we do.
Get jobs in offices, and wake up for the morning commute.
I'll miss the playgrounds and the animals and digging up worms
I'll miss the comfort of my mother and the weight of the world
Yeah, I'll miss the boredom and the freedom and the time spent alone.
There's really nothing, nothing we can do
Love must be forgotten, life can always start up anew.
Subscribe to:
Posts (Atom)